Jaarboeke

Begronding van opvoedkundige navorsing 715


 
Modulekode NMQ 715
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die aard van onderwyskundige navorsing: navorsingskonteks, wetenskap, navorsingsetiek, waarheid, rasionaliteit, subjektiwiteit en objektiwiteit. Kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsingsbenaderings, navorsingsontwerpe en data-insamelingstegnieke. Navorsings-prosedures en -beplanning. Navorsingsbestuur. Skryf van navorsingsverslag.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences